<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<author>Juanita Records</author>
<presentation>C</presentation>
<title>U is God</title>
<lyrics>[V1]
.              E
 My woorde is min,
.                   E (A)
 maar my hart loop oor
.                 E
 Wat ek binne my voel,
.                 C#m
 is maar net die begin want ek weet
.          B
 wie't verloor
.            E      A                E    (A)
 Saam met U engele, - wil ek voor U staan,
.                E                B
 wil ek juig en sing, eer gee aan U
.                  E (B)
 Want groot is U naam

[C1]
.          E       A    E
   En dan sing ek Halleluja
.                  A    B   (A)
   En dan sing ek Hallelujah
.           E        A    E   (A)
   My hart sing net Hallelujah
.       E          B                 E  (B)
   U is God, U is Heer, dis U wat regeer

[V2]
.           E   A               E (A)
 Als wat ek het - en als wat ek is
.               E          C#m
 ek weet dis genade, uit U hand,
.                     B
 waarvoor ek dankbaar is
.             E    A                 E   (A)
 Saam met U engele - wil ek voor U staan,
.                E                B
 wil ek juig en sing, eer gee aan U
.                  E (B)
 Want groot is U naam

[C2]
.          E       A    E
   En dan sing ek Halleluja
.                  A    B
   En dan sing ek Hallelujah
.           E        A    E   (A)
   My hart sing net Hallelujah
.       E          B                 E
   U is God, U is Heer, dis U wat regeer

[B1]
.                 A
   Hier waar ek staan voor U troon,
.          E
   wil ek juig, wil ek juig,
.               B
   want U is in my, U is in my
.                B
   ek weet ek's vry

[C3]
.          E       A    E
   En dan sing ek Halleluja
.                  A    B
   En dan sing ek Hallelujah
.           E        A    E   (A)
   My hart sing net Hallelujah
.       E          B                 E     (F#)
   U is God, U is Heer, dis U wat regeer (key change)

[C4]
.          F#      B   F#
   En dan sing ek Halleluja
.          F#      B    C#
   En dan sing ek Hallelujah
.           F#       B    F#  (B)
   My hart sing net Hallelujah
.        F#        C#                F# (B)
   U is God, U is Heer, dis U wat regeer
.        F#        C#                F# (B)
   U is God, U is Heer, dis U wat regeer
.        F#        C#                F# (B)
   U is God, U is Heer, dis U wat regeer
.               F#
   Dis U wat regeer</lyrics>
</song>